...
首页> 外文期刊>South African journal of geology >The relationship between thrusting, vertical shears, and open folds in the western part of the Namaqua mobile belt, South Africa
【24h】

The relationship between thrusting, vertical shears, and open folds in the western part of the Namaqua mobile belt, South Africa

机译:南非纳马夸移动带西部的推力,垂直剪切力和张开褶皱之间的关系

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
           

摘要

Enkelsirkoon Pb-verdampings ouderdomsbepalings het tot 'n ouderdom van 2550 ± 3 Ma vir 'n tuflaag in the Formasie Oak Tree van die Subgroep Malmani, Opeenvolging Transvaal, gelei. Hierdie resultaat verteenwoordig een van die eerste presiese chronostratigrafiese merkers in die onderste deel van die Opeenvolging Transvaal. Die ouderdom van 2550 ± 3 Ma is in goeie ooreenstemming met die ouderdomme van gekorreleerde eenhede in die Opeenvolging Grikwaland-Wes wat bekend is en demonstreer dat die onderste deel van die suksessies van die Opeenvolgings Transvaal en Grikwaland-Wes, wat in breë litologiese terme korreleerbaar is, ook van dieselfde ouderdom is. Die nuwe ouderdom dra verder ook by tot 'n verbeterde begrip van tempos van gesteente-afsetting en periodes van nie-afsetting of erosie in die twee suksessies.
机译:单一锆石Pb蒸发年龄的确定导致马尔曼尼亚群的橡木树组中的凝灰岩层的凝灰岩年龄为2550±3 Ma,相继穿越。该结果代表了穿越划时代序列下部的第一个精确的年代地层标记之一。 2550±3 Ma的年龄与已知的Sequel Griqualand West中相关单元的年龄高度吻合,并证明了Transvaal序列和Grikwaland West序列的较低部分,它们在广泛的岩性条件下相关是,也是同一年龄。新时代也有助于增进人们对连续两届岩石沉积速率以及非沉积或侵蚀时期的了解。

著录项

  • 来源
    《South African journal of geology》 |1995年第1期|p.68-77|共10页
  • 作者

    S.W. van der Merwe;

  • 作者单位

    Department of Geology, University of the Orange Free State, P.O. Box 339, Bloemfontein, 9301 Republic of South Africa;

  • 收录信息
  • 原文格式 PDF
  • 正文语种 eng
  • 中图分类 地质学;
  • 关键词

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号