首页> 外文期刊>Lexikos >On Recent Proposals to Abolish Polysemy and Homonymy in Lexicography
【24h】

On Recent Proposals to Abolish Polysemy and Homonymy in Lexicography

机译:关于废除词典中的多义和同音异义的最新建议

获取原文
           

摘要

Oor onlangse voorstelle vir die wegdoen van polisemie en homonimie in leksikografie. Twee artikels het onlangs in Lexikos verskyn wat voorstel dat weggedoen word met homonimie en polisemie in die leksikografie, spesifiek in woordeboeke met slegs 'n teksresepsiefunksie. Hierdie bydrae identifiseer twee teoretiese hoofpremisse vir die voorstel en bevraagteken hulle. Die premisse is: (i) 'n teorie van die lemma as taalteken; en (ii) die resultate van woordeboekkritiek. By nadere ondersoek word bevind dat beide die premisse faal met betrekking tot polisemie. Met betrekking tot homonimie word die eerste premis as ongeldig bewys, en die tweede een word geldig bevind. Die bevindinge hou in dat die teoretiese basis vir die voorstel óf hersien moet word (waarvoor die teorie van leksikografiese kommunikasie aangebied word), óf op die enkele praktiese en onbewese argument van datatoeganklikheid moet steun. Terselfdertyd ontwikkel die bydrae 'n potensi?le bre? raamwerk vir die teorie van leksikografiese kommunikasie. Die raamwerk verteenwoordig 'n leksikografiese teksgrammatika, wat as 'n kommunikasiekode parallel tot elemente van die teorie van leksikografiese tekste en taalkundige grammatikas aangebied word. Daar word aangevoer dat woordeboekartikels uit tekste bestaan waarin hierdie twee grammatikas in wisselende mates oorvleuel en as sodanig 'n hibridiese vorm van tekstuele kommunikasie verteenwoordig.
机译:关于在词典词典中消除多义和同义的最新建议。 Lexikos最近发表了两篇文章,建议消除词典词典中的同义和多义,特别是在仅具有文本接收功能的词典中。该文稿确定了该提案的两个理论主要前提并提出了质疑。前提是:(i)作为语言标志的引理理论; (ii)字典批评的结果。仔细检查后发现,两个前提在多义性方面均不合格。关于同名,第一个前提被证明是无效的,第二个前提被证明是有效的。研究结果表明,该提案的理论基础应予以修订(为此提出了词典通讯理论),或者应基于数据访问的单一实际且未经验证的论据。同时,其发展潜力广阔吗?词典通讯理论的框架。该框架代表了词典文本语法,它被作为与词典文本和语言语法理论要素平行的通信代码来呈现。有人认为字典文章由文本构成,其中这两个语法在不同程度上重叠,因此代表了文本交流的混合形式。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号