首页> 外文期刊>Lexikos >The Role of Dictionaries in the Documentation and Codification of African Languages: The Case of Khoisan
【24h】

The Role of Dictionaries in the Documentation and Codification of African Languages: The Case of Khoisan

机译:词典在非洲语言的文献记载和编纂中的作用:以科伊桑语为例

获取原文
           

摘要

ABSTRACT: Khoisan speech communities are found in Southern Africa, with Botswana having the greatest ethnic and linguistic diversity. Living in small communities, the Khoisan have always found themselves in a situation of being ethnic and linguistic minorities that are socially marginalized. The Khoisan marginalization is historical, resulting in the Khoisan languages not featuring in education and language development. These languages are underresearched and existing publications are divergent, and not accessible to the speech communities themselves. While some anthropologists, linguists, and a few community organizations have undertaken some development of language resources, as yet these efforts have not had the desired effect. The reasons are that the publications used implement impractical linguistic writing conventions or that no supportive programmes exist to encourage more focused and purposeful research and language promotion through literacy classes. This article will review research and publication materials on the Khoisan languages by arguing that there is a need to document and codify these languages to make them accessible to the speech communities. Because dictionary documentation is suggested as the most viable way to accomplish this, existing lexicographical works will be reviewed to demonstrate their strengths and shortcomings. The article will also indicate why and how dictionaries will be critical in this documentation and codification enterprise. Lemmatization procedures will be suggested to facilitate the capture of the linguistic and the indigenous knowledge system of the Khoisan. In this way the Khoisan languages will be vitalized and research contribute to Khoisan language development. OPSOMMING: Die rol van woordeboeke in die dokumentasie en kodifikasie van Afrikatale: Die geval van Khoisan. Khoisanspraakgemeenskappe word in Suidelike Afrika aangetref met Botswana wat die grootste etniese en linguistiese verskeidenheid het. Deurdat hulle in klein gemeenskappe lewe, het die Khoisan hulle altyd in 'n situasie bevind van etniese en linguistiese minderhede te wees wat maatskaplik gemarginaliseer is. Die marginalisering van die Khoisan is histories, wat daartoe gelei het dat die Khoisantale nie 'n belangrike plek in opvoeding en taalontwikkeling inneem nie. Hierdie tale is ondernagevors en bestaande publikasies is uiteenlopend, en nie toeganklik vir die spraakgemeenskappe self nie. Terwyl sommige antropolo?, linguiste en 'n paar gemeenskapsorganisasies 'n sekere ontwikkeling van taalhulpmiddels onderneem het, het hierdie pogings tot dusver nog nie die gewenste uitwerking gehad nie. Die redes is dat die publikasies wat gebruik word, onpraktiese linguistiese skryfkonvensies toepas of dat geen ondersteunende programme bestaan om meer gefokuste en doelgerigte navorsing en taalverheffing deur geletterdheidsklasse te bevorder nie. Hierdie artikel sal die navorsings- en publikasiemateriaal betreffende die Khoisantale beoordeel deur te redeneer dat daar 'n behoefte bestaan om hierdie tale te dokumenteer en te kodifiseer om hulle vir die spraakgemeenskappe toeganklik te maak. Omdat dokumentasie deur woordeboeke aanbeveel word as die haalbaarste manier om dit te bewerkstellig, sal bestaande leksikografiese werke bespreek word om hulle sterktes en gebreke te toon. Die artikel sal ook aanbeveel waarom en hoe woordeboeke krities in hierdie dokumentasie- en kodifikasieonderneming sal wees. Lemmatiseringsprosedures sal aanbeveel word om die vaslegging van die taal- en inheemsekennisstelsel van die Khoisan te bevorder. Op hierdie manier sal die Khoisantale verlewendig word en navorsing bydra tot Khoisantaalontwikkeling. Sleutelwoorde: KHOISANTALE, ONDERNAGEVORSTE TALE, TAALDOKUMENTASIE EN -KODIFIKASIE, WOORDEBOEK, LEKSIKOGRAFIESE WERKE, LEMMATISERINGSPROSEDURES, TAALKUNDIGE EN INHEEMSE KENNIS, TAALINSTANDHOUDING EN -VERHEFFING, BOTSWANA
机译:摘要:在南部非洲发现了科伊桑人的言语社区,博茨瓦纳的种族和语言多样性最为丰富。生活在小社区中的科伊桑人一直处于处于社会边缘地位的种族和语言少数群体的境地。科伊桑族人的边缘化是历史性的,导致科伊桑族人的语言不参与教育和语言发展。对这些语言的研究不足,现有出版物各不相同,并且语音社区本身也无法获得。尽管一些人类学家,语言学家和一些社区组织已经进行了一些语言资源的开发,但是这些努力并未取得预期的效果。原因是所使用的出版物实施了不切实际的语言写作惯例,或者不存在支持计划来鼓励通过扫盲班进行更有针对性和针对性的研究和语言推广。本文将争论有关Khoisan语言的研究和出版材料,认为有必要对这些语言进行记录和编纂,以使语言社区可以使用它们。由于建议将词典文档作为实现此目的的最可行方法,因此,将对现有词典词典的作品进行审查,以证明其优势和不足。本文还将说明为什么和如何在该文档和编纂企业中至关重要的词典。建议采用合法化程序,以便利掌握科伊桑语的语言和土著知识系统。通过这种方式,将使Khoisan语言充满活力,并且研究将为Khoisan语言的发展做出贡献。最佳实践:Die rol van woordeboeke死于dukmentasie en kodifikasie van Afrikatale:Die geval van Khoisan。 Suidelike Afrika aangetref中的Khoisanspraakgemeenskappe词遇到了博茨瓦纳wat die grootste etniese en linguistiese verskeidenheid het。 Kleis gemeenskappe lewe的Deurdat hulle,Kheisan hulle altyd在'n西塔维斯·范·埃特尼塞(英语)的语言中,是maargskaplik gemarginaliseer。死于范·科伊桑(Van Die Khoisan)是历史,而戴安·格朗(Kaiisantale nie'n belangrike plek)则在与敌人发生冲突。耶尔迪的故事是在最好的场合公开发表的,是在青少年时代出版的,而在自传。 Terwyl sommige antropolo ?、 linguiste en'n paar gemeenskapsorganisasies'n sekere ontwikkeling van taalhulpmiddels onderneem het,het hierdie poging to dusver nog nie die gewenste uitwerking gehad nie。 Die redes是dat die publikasies wat gebruik词,是dat geen ondersteunende计划的最佳语言,它是由daef gergegste navorsing en taalverheffing deur geletterdheidskledasse tetas组成的。 Hierdie artikel sal die navorsings-publikasiemateriaal betreffende die khoisantale beoordeel deur te redeneer dat daar'n behoefte bestaan​​ om hierdie tale te dokumenteer en te kodifiseer om hulle vir die spraakgemeekkappen。最好的单词是“ haalbaarste manier om dit te bewerkstellig”,最好的单词是“ hulle sterktes en gebreke te toon”。在萨尔维埃(Herdie Dokumentasie- en kodifikasieonderneing sal wees)中死了阿蒂克尔·萨尔·奥克(ankeveel waarom)合法化的词是“偷渡”,也就是“偷渡”。拜访了Khoisantaalontwikkeling的操作员,祝您生日快乐。 Sleutelwoorde:KHOISANTALE,ONDERNAGEVORSTE TALE,TAALDOKUMENTASIE EN -KO​​DIFIKASIE,WOORDEBOEK,LEKSIKOGRAFIESE WERKE,LEMMATISERINGSPROSEDURES,TAALKUNDIGE EN INHEEMSE KENNIS,TAALINSTANDHOUDING EN -VERHEFFING

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号