首页> 外文期刊>Verbum et Ecclesia >'n Lewe met die vaders Oor Carl Borchardt as student van die vroee kerk
【24h】

'n Lewe met die vaders Oor Carl Borchardt as student van die vroee kerk

机译:与父亲的生活关于卡尔·博沙特(Carl Borchardt)早期教会的学生

获取原文
           

摘要

A life with the fathers Carl Borchardt's views on the early church This article focuses on Carl Borchardt's contribution to the study of the early church. Especially one aspect of his historical endeavours is highlighted: the close link between the Bible and church history. He illustrated how the early church lived from the Bible and how patristic theology was shaped fundamentally by the Bible. Because he was so wellequiped for the study of the early church Borchardt succeeded highlighting the beauty of patristic exegesis and opening up new ways? of understanding our religious past. Dit was in Julie 1968 dat ek Carl Borchardt vir die eerste keer ontmoet het. Professor Ben Marais was die semester weg en Borchardt moes die middeleeue en die reformasie aan ons doseer. Hy was inderdaad 'n uitstekende keuse. Pas twee jaar gelede het hy in Leiden by die befaamde Bakhuizen van den Brink gepromoveer. Sy proefskrif, Hilary of Poitier's role in the Arian struggle, was van so 'n gehalte dat dit in die reeks, Kerkhistorische Studien, opgeneem is. Borchardt was 'n uitnemende plaasvervanger vir Ben 1-farais. So ver ek egter kan onthou, was dosent Borchardt 'n bietjie skugter en manuskripgebonde, maar tog was daar iets in sy Iesings wat my na al die jare nog bybly: 'n deeglike kennis van en 'n vaardigheid met primere en sekondere bronne van die middeleeue en die reformasie. Nou nog onthou ek van die bronne wat hy met die oog op 'n Lutherstudie vermeld het. Drie jaar later was ons saam kollegas aan die Universiteit van Suid-Afrika. Borchardt was in aIle opsigte my senior, maar tog was hy 'n besondere kollega. Tydens daardie goeie Unisajare was ons dosentegetalle klein en gevolglik het ek Borchardt op 'n besondere manier leer ken. Talle gesprekke oor die kerkgeskiedenis het in sy kantoor of by die teekan plaasgevind. Toe hy in 1975 Unisa se diens verlaat en hom by die Universiteit van Pretoria aangesluit het, was dit 'n droewige dag. Vir my was dit egter 'n groot vreugde om in 1987 weer sy kollega te kon word. Van Carel Borchardt het ek enorm veel geleer. Hy is in murg en been 'n akademikus, leermeester en kerkhistorikus. Oor die kerk se historiesegang het hy 'n groot kennis beskik en het dit graag gedeel. Vir die Nederduitse Gereformeerde Kerk is sy aftrede 'n groot verlies. Met aangename herinneringe sal sy studente en kollegas die werk van? ~ns geagte koUega koester. Hieronder word kortliks op een aspek van sy kerkhistoriese arbeid gefokus: sy studie van die Parres. As ek aan Borchardt dink, is dit veral sy werk oor die vroee kerk wat my bybly. Sy entoesiasme vir die ou Vaders was aansteeklik. As hy oor hulle gepraat het, was die geesdrif voelbaar. Hieronder word slegs 'n paar fasette van Borchardt se werk as patristikus belig. Veral word die band tussen kerkgeskiedenis en die Skrif beklemtoon.
机译:父亲与卡尔·波尔查德(Carl Borchardt)对早期教会的看法的生活本文重点介绍卡尔·波尔查德(Carl Borchardt)对早期教会研究的贡献。特别强调了他的历史努力的一个方面:圣经与教会历史之间的紧密联系。他举例说明了早期教会是如何生活在圣经中的,以及爱国神学是如何从圣经根本上塑造的。因为他对早期教会的学习非常精通,所以他成功地突出了爱国训ex法的美丽并开辟了新的途径?了解我们的宗教过去。 1968年7月,我第一次遇见了卡尔·博查特。本·马赖斯(Ben Marais)教授缺席了这个学期,博查特(Borchardt)必须教我们中世纪和宗教改革。他确实是一个绝佳的选择。仅两年前,他在著名的Bakhuizen van den Brink的莱顿(Leiden)获得博士学位。他的论文《普瓦捷的希拉里在阿里安斗争中的角色》具有很高的品质,被收录在《教会历史研究》系列中。 Borchardt是Ben 1 Pharaoh的出色替代者。据我所知,讲师Borchardt有点害羞和手稿缠结,但这些年来他的讲课中仍然有些困扰我的事:对知识的主要和次要知识的透彻了解和技巧中世纪与宗教改革。我仍然记得他引用路德教会研究的资料。三年后,我们成为南非大学的同事。博查特在各个方面都是我的大四,但他却是一个特殊的同事。在那些大学期间,我们的讲师人数很少,因此我以一种特殊的方式结识了波尔查特。在他的办公室或茶壶上进行了许多有关教会历史的对话。当他于1975年离开Unisa的服务部门并加入比勒陀利亚大学时,那真是令人难过的一天。但是,对我来说,能够在1987年再次成为他的同事感到非常高兴。我从Carel Borchardt学到了很多东西。他是一位学者,老师和教会历史学家。他对教堂的历史课程有很多了解,喜欢分享。对于荷兰归正教会,他的退休是巨大的损失。怀着美好的回忆,他的学生和同事会喜欢什么工作? ns尊敬koUega珍惜。下面,我们简要地关注他的教会历史工作的一个方面:他对Parres的研究。当我想到Borchardt时,尤其是他在早期教会中的工作与我息息相关。他对老父亲的热情极富感染力。当他谈论他们时,热情就明显了。下面仅突出显示了博尔夏特作为爱国者的作品的几个方面。尤其要强调教会历史与圣经之间的联系。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号