...
首页> 外文期刊>SA Fruit Journal >Hitte-uitputting: Die swak Japanese pruimoes in 2019/20
【24h】

Hitte-uitputting: Die swak Japanese pruimoes in 2019/20

机译:耗尽:2019/20的日本李子巡航

获取原文
获取原文并翻译 | 示例
           

摘要

Amngeleno was tot onlangs die tweede grootste kultivar gemeet aan uitvoervolumes - en Angeleno was nie die enigste kultivar wat kortgekom het nie.Wat het skeef geloop? En hoe kan produsente verhoed dat dit weer gebeur?LentekoorsVerskeie faktore het bygedra tot die gebrekkige pruimoes, maar swak vrugset blyk die belangrikste te wees. Probleme met set was die ergste in warmer areas. Die Boland het relatief lig daarvan afgekom terwyl die Klein-Karoo beduidende verliese gelei het.Temperatuurdata vir die Robertson-omgewing wys dat die lente van 2019 snikheet was. Die vroegste dag met temperature bo 30 °C was 21 Augustus- in 2018 was dit eers 'n maand later op 24 September. Op 8 Augustus 2019 het temperature 35.5 °C bereik en op 26 September 2019 het temperature gestyg na 37.8°C.
机译:直到最近,Amngeleno是由第二大品种的出口量来衡量的 - 而Angeleno不是唯一注意到的品种。是什么歪曲的? 制作人如何防止它再次发生?春季优先因素导致血腥收获有缺陷,但差的水果套装似乎是最重要的。 套装中的阵地上的问题最差。 Boland发现了它的较轻,而小karoo带来了显着的损失。Robertson地区的温度数据显示,2019年春天正在窃贼。 高于30°C的最早的一天于2018年8月21日 - 截至9月24日仅次于一个月。 2019年8月8日,温度达到35.5°C,2019年9月26日,温度升至37.8°C。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号