首页> 外文期刊>Lexikos >Remarks on the Elaboration of an English–Spanish Wordcombination Dictionary
【24h】

Remarks on the Elaboration of an English–Spanish Wordcombination Dictionary

机译:阐述英语-西班牙语单词组合字典的注意事项

获取原文
           

摘要

ABSTRACT: Through a focus on word-combination analysis in bilingual dictionaries, this article presents the epistemological and methodological background for an ongoing research and editorial project aiming to produce an English–Spanish dictionary of multi-word combinations. After a discussion of the treatment of word combinations as a phenomenon in different types of dictionaries, the lexicographic process guiding the elaboration of the dictionary is described. In addition to the preliminary plan and the fieldwork undertaken for this dictionary-making project, a detailed account is given of the principles determining the inclusion of entries and their presentation within the dictionary. The typology of word combinations included in the dictionary and the structure of entries is accordingly dealt with prior to making some remarks regarding the final presentationand- revision stage currently being carried out. Because this article is based on current research intending to compile an English–Spanish dictionary of multi-word expressions, emphasis is constantly laid on a usage context where the source language is English and the target language Spanish. By considering the potential users of the English–Spanish word-combination dictionary examined here, some concluding remarks are made with regard to the educational implications of this kind of dictionary primarily aimed at intermediate- to advanced-level Spanish-speaking EFL learners. OPSOMMING: Opmerkings oor die bewerking van 'n Engels–Spaanse woordeboek van woordverbindings. Deur op die ontleding van woordverbindings in tweetalige woordeboeke te fokus, gee hierdie artikel die epistemologiese en metodologiese agtergrond vir 'n voortgesette navorsings- en redigeringsprojek met as doel die totstandbrenging van 'n Engels–Spaanse woordeboek van meerwoordige verbindings. Na 'n bespreking van die behandeling van woordverbindings as 'n verskynsel in verskillende woordeboeksoorte, word die leksikografiese proses beskryf wat die bewerking van die woordeboek rig. Benewens die voorlopige plan en die veldwerk gedoen vir hierdie woordeboeksamestellingsprojek, word 'n uitvoerige verslag gegee van die beginsels wat die insluiting van inskrywings en hul aanbieding in die woordeboek bepaal. Die tipologie van die woordverbindings ingesluit in die woordeboek en die struktuur van die inskrywings word dus ook behandel voor daar 'n aantal opmerkings gemaak word oor die finale aanbieding- en hersieningstadium wat tans voltooi word. Omdat hierdie artikel gebaseer is op huidige navorsing met die doel om 'n Engels–Spaanse woordeboek van meerwoordige uitdrukkings saam te stel, word die klem gedurig geplaas op 'n gebruikerskonteks waar die brontaal Engels en die doeltaal Spaans is. Deur inagneming van die potensi?le gebruikers van die Engels– Spaanse woordeboek van woordverbindings wat hier bespreek word, word 'n aantal slot-opmerkings gemaak met betrekking tot die opvoedkundige implikasies van hierdie soort woordeboek wat primêr gerig is op middelbare- tot gevorderdevlak- Spaanssprekende EVT-aanleerders. Sleutelwoorde: MEERWOORDIGE UITDRUKKINGS, MEERWOORDIGE VERBINDINGS, KOLLOKASIES, IDIOMATIESE UITDRUKKINGS, ENGELS–SPAANSE TWEETALIGE WOORDEBOEKE, LEKSIKOGRAFIE, FRASEOLOGIESE EENHEDE
机译:摘要:通过重点关注双语词典中的单词组合分析,本文介绍了正在进行的旨在制作英语-西班牙语多单词组合词典的正在进行的研究和编辑项目的认识论和方法论背景。在讨论了将单词组合作为不同类型的词典中的一种现象处理之后,介绍了指导词典制作的词典编纂过程。除了该词典制作项目的初步计划和实地调查外,还详细介绍了确定条目的内容及其在词典中的表示方式的原则。因此,在对当前正在进行的最终表示和修订阶段做一些评论之前,应对字典中包含的单词组合的类型和条目的结构进行处理。因为本文基于当前的研究,旨在编译英语-西班牙语的多词表达词典,所以重点始终放在源语言为英语而目标语言为西班牙语的用法上下文中。通过考虑此处研究的英语-西班牙语单词组合词典的潜在用户,就这种词典的教育意义作了一些总结性评论,该词典主要针对中高级西班牙语的EFL学习者。挑战:挑战者会迷惑范恩格斯(van'n Engels)–西班牙人woordeboek van woordverbindings。 Deur op在twitter,gee hierdie artikel和认识论中与van woordverbindings进行了对接,而后者在认识论上又被范格·韦伯·恩博尔(van'an Engel)所取代。 Na'n bespreking van die behandeling van woordverbindings as verskillende woordeboeksoorte中的'n verskynsel,单词leksikografiese proses beskryf wat die bewerking van die woordeboek rig。在veledwerk gedoen vir hierdie woordeboeksamestellingsprojek计划中,单词'n uitvoerige verslag gegee van die beginels wat die inlluiting van inskrywings en hul aanbieding在woordeboek bepaal中。死在woordeboek中,死在tursktuur中,死在词中,死在词上,死在结局上,词在结局中在结语中消失。 Omdat hierdie artikel gebaseer正在与恩格斯一起探访西班牙-西班牙人woordeboek van meerwoordige uitdrukkings saam te stel,在世界各地都对西班牙人情有独钟。 Deur inagneming van die potensi?le gebruikers van die Engels– Spaanse woordeboek van woordverbindings wat his bespreek词,单词'n aantal slot-opmerkings gemaak met betrekking to opvoedkundige implikasies van hierdie soort wooprededelevevat EVT-ananererders。 Sleutelwoorde:MEERWOORDIGE UITDRUKKINGS,MEERWOORDIGE VERBINDINGS,KOLLOKASIES,惯用UITDRUKKINGS,ENGELS-SPAANSE TWEETALIGE WOORDEBOEKE,LEKSIKOGRAFIE,FRASEOLOGIESE EENHEDE

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号